Bespreek hier jou weeklikse skoolritte op WANATU! As jy weekliks vooruit bespreek kry jy 7.5% afslag op eenrigting besprekings en 12.5% op tweerigting besprekings teenoor die gewone oggendtarief.
Let asseblief op dat besprekings vir die volgende week gedoen moet wees voor 12:00 die voorafgaande Sondag. Die bespreking is nie finaal tot WANATU dit per e-pos aanvaar, ‘n faktuur voorsien EN die bewys van betaling deur WANATU ontvang is nie!