Wanatu sal jou veilig daarnatu ry
Let asseblief op die volgende:
Ritbesprekings is slegs beskikbaar:
Vanaf Pretoria tot Centurion na verskillende lughawens.
Vanaf lughawens terug na Pretoria tot Centurion.Besprekings buite ons operasionele ure moet vooraf gereël word:
Operasionele ure:
Maandae tot Donderdae: 05:00 – 23:00
Vrydae en Saterdae: 05:00 – 02:00
Sondae: 07:00 – 21:00Alle besprekings moet minstens 12 ure voor jou rit gemaak word om te verseker dat daar n drywer beskikbaar is as jy nie op die Toep bespreek nie.
Indien jy nie jou lughawerit vooraf wil bespreek nie, kan jy steeds die rit direk op die Toep bespreek wanneer jy dit benodig.
Dit sal minstens 15 minute neem vir die bestuurder om jou op te laai nadat jy geland het.
HUISTU of LUGHAWETU. Let wel: Besprekings is onderhewig aan beskikbaarheid en bevestiging.

Standaard wag tyd is 20min en heeltemal gratis, daarna sal ons in die parkeer area wag en die klient is verantwoordelik vir die betaling van die parkeerkaartjie.

Bespreek Jou LughaweTu Rit Hier