By WANATU gaan dit oor meer as vervoer.
Dit gaan oor veiligheid, vertroue en mense wat jou wêreld verstaan.
’n Trots Suid-Afrikaanse diens wat jou elke dag veilig by jou bestemming bring — met vertroue, stiptelikheid en die gemoedsrus dat jy in goeie hande is, of dit nou skool, werk of die lughawe is.
Hoe dit werk…
Stap 1: Laai die WANATU toep af
Laai die WANATU-toep af op jou selfoon via die Google Play Store of Apple App Store.
Stap 2: Voltooi die registrasieproses
Skep jou profiel en voltooi die registrasie.
Let wel: Jou kaartbesonderhede moet bygevoeg word en ’n R0-verifikasie sal plaasvind.
Let wel: Jou kaartbesonderhede moet bygevoeg word en ’n R0-verifikasie sal plaasvind.
Stap 3: Verifieer jou profiel
Maak seker dat jou verifikasie voltooi is voordat jy ’n rit bespreek.
Stap 4: Bespreek jou rit
Maak die toep oop en volg hierdie stappe
Die beskikbare drywers en koste sal dan verskyn.
- Kies “ritversoek” op die menu
- Kies jou optelpunt
- Dui aan waarheen jy wil ry
- Voeg ’n middelstop by indien nodig
- Kies hoeveel passasiers saam ry
-Klik op “ritkoste” om die beraamde prys te sien
Die beskikbare drywers en koste sal dan verskyn.
Stap 5: Bevestig jou rit
Jy kan nou:
- Jou lys van beskikbare drywers kies
- die rit bevestig
- of jou versoek hersien of kanselleer
- Jou lys van beskikbare drywers kies
- die rit bevestig
- of jou versoek hersien of kanselleer
WANATU neem jou…
Lughawetu
Skooltu
Werktu
WINKELTU
KERKTU
HIERNATU DAARNATU ORALTU SKOOLTU LUGHAWETU
HIERNATU DAARNATU ORALTU SKOOLTU LUGHAWETU
HIERNATU DAARNATU ORALTU SKOOLTU LUGHAWETU
HIERNATU DAARNATU ORALTU SKOOLTU LUGHAWETU
Veiligheid is nie ’n ekstra nie
— dis ons standaard.
Alle drywers word deeglik gekeur
Ritte word gemonitor en opgespoor
Vaste skedules en duidelike kommunikasie
’n Diens gebou op verantwoordelikheid en respek
Met WANATU weet jy altyd saam wie jy ry, waar jy is en wanneer jy arriveer.
Wat sê ons kliënte…
Ek wil net vreeslik dankie sê vir julle en jul span. Dis sulke groot verligting om van begin tot einde met geduld, vriendelikheid en omgee behandel te word. Ek travel met twee klein kinders en om veilig te voel en gerus te voel is die beste gevoel wat ‘n Ma voor kan vra. Baie dankie vir jul uitstekende diens!!
Was an amazing experience! The drivers are so nice. Really enjoyable. They have so much respect. The drivers are kind, talkative, respectful and friendly. Really something I will always use. Its also really safe!!
Ek het die beste rit gehad vandat ek in Gauteng is....awesome drywers.
Clyde Agnew
Awesome experience with amazing cars! As a young female travelling alone I felt really safe and looked after even with any concerns or worries I had. Would definitely recommend wanatu cars!
Franco is n wonderlike drywer. Baie vriendelik en veilig bestuurder
Janel Behr
What a great way to end at a year end function , and be safely picked up and dropped of at home...so easy , no hassles and great service from the control room.
Thank you WANATU
Eugene McArthur